Ek is besig om plakkate te maak vir my klas volgende jaar en het op 'n baie oulike idee afgekom op hierdie blog" Learning Adventures with Mrs. Gerlach"
Ek hou baie van haar strategiee vir optel en daarom het ek dit vertaal vir my Afrikaanse klas.
Jy kan jou eie hier aflaai.
Hoe gebruik ek dit?
- Print al die bladsye apart.
- Lamineer om dit te versterk.
- Plak dit op jou wiskunde muur vir uitstalling soos hieronder vertoon of nes jy lus is.
Soos vertoon op "Learning Adventures with Mrs. Gerlach" |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking